Toe Danie en Ina Lessing 17 jaar gelede hule boerdery in die Alma-omgewing gestaak het, het hulle nader aan Nylstroom getrek om met volstruise te boer. Dit was moeilike tye, vertel Ina. Swaar jare, maar hulle het altyd voor oë gehou dat die Here sal voorsien. Op ń dag het hulle stamvrugte op die plaas gepluk. Met ń paar perdebysteke as bewys van die plukkery, is Ina NTK toe om bottels te koop…

Lees meer…