Met net twee potte het sy 17 jaar gelede onder ń afdak by die huis begin konfyt kook. Wat as ń genade-projek begin het, het uitgekring tot ń reuse sake-onderneming. Haar produkte is landwyd bekend vir hul goue etiket. Ina Lessing van Nylstroom, oftewel Modimolle, in Limpopo, is ń nederige boervrou met ń onwrikbare geloof in haar skepper.
Nuus
- Só lyk ń sakevrou van formaat! June 16, 2021
- Ina is na 17 jaar behoorlik gekonfyt met dié soet bederf June 16, 2021
- Ina Lessing ń nederige boervrou met ń onwrikbare geloof in haar skepper June 16, 2021
- Reg oor Suid-Afrika – selfs tot in Namibië – ken mense Ina Lessing se inmaakprodukte. June 16, 2021
- Ina Lessing ‘n finalis in Landbouweekblad en Sanlam se nou reeds bekende Landbouvroue-entrepreneurskompetisie. June 16, 2021