Kontak
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie/pryslys of bestelling.
Ané: 072 236 2328
Epos: admin@inalessing.co.za
Adres: Plaas Lusthof, Modimolle
Groothandel Pryslys
Vir groothandel om te herverkoop, kan jy ‘n pryslys hier aanvra. Pryslys sal binne 48 uur per e-pos gestuur word / Price list will be sent within 48 hours via email.
Vir privaat aankope en tuis verbruik, maak gerus gebruik van die aanlynwinkel hier. Jy kan tot en met 20kg se vooraad laat aflewer teen die selfde koerier tarief.