Wanneer ń mens Ina Lessing van die plaas Lusthof buite Modimolle (Nylstroom), se konfyt en inmaakonderneming van nader beskou, kom die sakemagnaat, dr. Anton Rupert, se definisie vir enterpreneurskap onwillekeurig by jou op. Daardie dringendheid een aandag aan die fynste besonderhede wat hy as noodsaaklike vereistes in enige entrepreneur se mondering beskou het. is in elke handeling van die vrou verweef.