En hier is sy! Ina Lessing van Modimolle (voorheen Nylstroom) in Limpopo is pas as Landbouweekblad en Sanlam se landbouvrou-entrepreneur vir 2013/’14 aangewys.

En wat is Ina se raad aan nuwe entrepreneurs?

Lees meer…