Jun 16, 2021 | Uncategorized
En hier is sy! Ina Lessing van Modimolle (voorheen Nylstroom) in Limpopo is pas as Landbouweekblad en Sanlam se landbouvrou-entrepreneur vir 2013/’14 aangewys. En wat is Ina se raad aan nuwe entrepreneurs? Lees meer…
Jun 16, 2021 | Uncategorized
Toe Danie en Ina Lessing 17 jaar gelede hule boerdery in die Alma-omgewing gestaak het, het hulle nader aan Nylstroom getrek om met volstruise te boer. Dit was moeilike tye, vertel Ina. Swaar jare, maar hulle het altyd voor oë gehou dat die Here sal voorsien. Op ń dag...
Jun 16, 2021 | Uncategorized
Met net twee potte het sy 17 jaar gelede onder ń afdak by die huis begin konfyt kook. Wat as ń genade-projek begin het, het uitgekring tot ń reuse sake-onderneming. Haar produkte is landwyd bekend vir hul goue etiket. Ina Lessing van Nylstroom, oftewel Modimolle, in...
Jun 16, 2021 | Uncategorized
Ina Lessing stem saam met Langenhoven: As sy suksesvol wil wees, moet jy die gewone dinge buitegewoon goed doen. Jêmkook en inmaak is mos maar ń gewone ding, sê sy. En dié energieke vrou van Modimolle het dit inderdaad vervolmaak tot ń smaaksimfonie. Lees...